top of page

HOOLA JOU PAD NA GESONDHEID! Elke hoop word gemaak vir jou spesifieke mates. Jy kan kies van die kleure wat in stock is. Ons kan meng en pas net soos jy dit wil hê. Stuur asb jou mates na: 0641827648 op whatsapp en ontvang 3 gratis geskenke! Die hoop kan verstel word met meer of minder links. Elke hoop word gemaak tot 140cm maksimum daarna is dit R20 per link ekstra een link is 5cm

Vetnoi Hoola Hoop krydie Nou of nooit kursus gratis

R480,00Price
    bottom of page