top of page

In die fase kry jy die eerste maand se Bybelstudie op potgooi met 'n handige werksboekie asook 

jou eerste maand se resepte uitgewerk vir jou met maaltyd beplanner wat jou leer om bulk te koop en geld te spaar en om in roetine te kom om lekker kos te maak wat maklik vinnig en lekker is. Die fase se eetplan is perfek vir mense wat insulien weerstandig is en ook dames wat nodig het om hul emosionele eetgewoontes te verbreek en op te hou met rook.  Jy sal aan die einde van die fase beter voel oor jouself en gewig verloor. Geniet die kursus! Dis 'n moet vir enige vetnoi! Doodgewone kos moenie bekommer oor die bank te breek vir onnodige fensie kosse nie. 

Fase 1 My Vuil Wasgoed Bybelstudie en Eetplan

R200,00Price
    bottom of page