Stel jou voor – 26 dae van dieper geloof, inspirerende studies oor 26 vroue van die Bybel, en 'n gesonde, energieke liggaam. Ons nuutste eBoek, "26 Bybelstudie Dag Stukkies," bring jou die perfekte kombinasie van geestelike groei en fisieke welstand.
Elke dag neem jy jou geloof 'n stap verder met 'n kort maar kragtige Bybelstudie oor een van die 26 ongelooflike vroue in die Bybel. Hierdie vroue het nie net ons geloof nie, maar ook ons lewenswysheid en moed vir vandag se wêreld.
Maar dit is nie net 'n boek oor geloof nie – dit sluit ook 'n 26 Dae Eetplan in, vol smaaklike, lae-koolhidraat resepte wat nie net jou liggaam voed nie, maar jou energie en gesondheid vir elke dag verhoog. Jy sal vars, voluit eet en terselfdertyd gesonder leef, alles terwyl jy inspirasie put uit die lewens van Bybelse vroue.
Wat jy sal kry:
- 26 Dag Bybelstudies oor vroue soos Esther, Rut, Maria, en ander, wat jou sal uitdaag om jou geloof te versterk.
- Eetplan vir 26 Dae met eenvoudige en smaaklike low carb resepte wat jou sal help om gesonder te eet sonder om ooit gevoel van verlies te hê.