top of page

OPENING THE BOUTIQUE 30 NOV 2024

Skenk hier! Lees asb sorgvuldig onder 

Baie dankie vir jou donasie, ek weet dit gaan baie vrouens se lewens verryk wat regtig niks het nie. Ek is so opgewonde dat Jesus ons genoeg gegee het sodat ons kan gee.

1. Die klere sal aanlyn beskikbaar wees in die "winkel," en dit is heeltemal gratis. Elkeen kan 5 items op 'n slag bestel en net vir verpakking en Pudo betaal.


2. Ons wys niemand weg nie. Soos Jesus niemand weggewy het nie, volg ons Sy voorbeeld.


3. Sodra jy iets skenk, behoort dit aan die boutique. Jy kan dit nie terugvra nie, alle donasies is finaal.


4. Geen donasie mag verkoop word vir geld nie.

 

Pudo asseblief na:
Koebaai Vetnoi
Courier Guy Gonubie Hub
Talita vd Heever
Sel: 0783375695
E-pos: talitaheever@gmail.com

Ons gaan die gratis boetiek op 30 Nov oopstel, en alle donasies is welkom.

Ons benodig:

Klere (enige grootte)

Slaap klere

Skoene

Juwele

Lyfsorgprodukte

Handsakke

Grimeersakkies

Handdoeke

Duvet-oortreksels

Gordyne

Enige ou gadgets soos oorfone en of miskien ou selfoon wat jy jare nie meer gebruik nie enige iets selfs ou tablette klink rof maar ons almal het n gadget wat net lê en stof opgaar.  

Enige ander items wat jy wil skenk


Skryf asseblief 'n handgeskrewe briefie wat ek saam met die pakkie aan die ontvanger kan stuur.

Ons gee hoop en skoonheid vir almal.

"Gee, en vir julle sal gegee word." – Lukas 6:38

AS JY INLIGTING SOEK V DIE WINKEL OM KLERE TE KRY ASB HOU ONS WEBBLAD DOP WWW.TALITA.CO.ZA ONS GAAN DAAR N APARTE  TAB OOPMAAK 30 NOV EN JY KAN KIES WAT JY WIL JESUS HET JOU LIEF DAAR IS HOOP

Get on the List

Sign up to receive the first word when we go live.

Thanks for submitting!

  • Facebook
  • Twitter
  • Instagram
  • LinkedIn
bottom of page